Dit is die klein dingetjies in die lewe wat 'n GROOT verskil maak. Vir meer as 15 jaar is ons as gemeente betrokke by hierdie projek wat ons noem HANDE VAN HOOP. Ongeveer 300 etes word voorberei en aan hulpbehoewendes voorsien. Dankie vir elkeen se bydrae, betrokkenheid en ondersteuning.